Hierdie e-book gee jou praktiese ChatGPT-prompts, 30 dae se content beplanning, 90 video-idees, hooks, CTA’s, self-invul werkbladsye en refleksie vrae om jou te help om jou storie, jou perfekte klient en jou digitale boodskap duidelik te kry.

Dit is geskep vir beginners in digitale bemarking wat nie meer wil raai wat om te post nie, maar content wil skep wat hoop gee, vertroue bou en die regte mense laat voel: “Hierdie persoon verstaan my.

Delivery Email ADDRESS

ORDER SUMMARY

Die Digitale Storie Kode Volume 1.

Built with systeme.io | Privacy policy | Legal | Terms and conditions